Daar is ‘n windrigtingwyser, sonhorlosie en ‘n waterwiel. Maar in Januarie vanjaar, na 25 jaar se salige draai, het ‘n motoris sy draai by die waterwiel-ingang te wyd geneem en die struktuur beskadig.